golf Videos
Watching: Latest videos by etpumba
![]() |
Homesick Suid Afrika / South Africa / Afrikaans ... Cheers ! Posted by: etpumba
Video duration: 414 seconds Sommer n ietsie wat ek bymekaar gesit het om nuwe AV software te toets. Is al so 8 jaar hier in Amerika - 19 jaar in George, Wes Kaap gewoon. Mis my pelle, bier en die mooi view...maar Florida issie te kakkie....Geniet dit.. Cheers, ETienne (Matriek 1997 - Outeniqua) nog snaakse goeters by www.nortje.com/et Related: africa, afrika, afrikaans, cape, cricket, homesick, lekker, leon, moerse, rugby, schuster, south, springbok, springbokke, suid, town |
![]() |
Beretta CX4 Storm Posted by: etpumba
Video duration: 196 seconds Beretta CX 4 Storm - as owned by www.moerse.com - Where you can also find barrel shrouds! Related: 9mm, beretta, carbine, cx-4, cx4, rifle, storm |
![]() |
Laat Nag ou TV ads in Suid Afrika Posted by: etpumba
Video duration: 596 seconds Perongeluk op VHS tapes opgeneem een aand in die 80's Miskien bring dit memories terug.. Geniet, Cheers, ETienne www.nortje.com/et Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, commercial, mnet, sabc, sauk, south, springbok, springbokke, suid |
![]() |
Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 3/3 Posted by: etpumba
Video duration: 320 seconds Nee, ek issie skeef nie. Hoe de moer die op my kidnertyde VHS tapes belnd het weet ek nie, maar ek het lekker gelag. Die eerste twee issie so cool nie, maar op die derde een is Tant Stienie lekker snaaks. Geniet, Cheers, ET Related: africa, afrika, afrikaans, agter, elke, hofmeyer, homesick, lag, lekker, man, sabc, sauk, south, steve, suid, tv |
![]() |
Naas Botha Joost van der Westhuizen Springbok Rugby Topsport Posted by: etpumba
Video duration: 466 seconds Sommer n klomp TV wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so "op die einde van die dag" 1998/99 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne Related: africa, afrika, afrikaans, botha, der, joost, mnet, naas, rugby, sabc, sauk, south, springbok, suid, topsport, tv, van, westhuizen |
![]() |
1988 SAUK SABC NEWS Posted by: etpumba
Video duration: 226 seconds Jammer oor die swak kwaliteit, maar ek het op die afgekom aan die einde van n paar home video VHS tapes...het my moer-toe gelag en gedink miskien maak dit iemand erens anders ook lag. Cheers, ET www.moerse.com/et Related: africa, afrika, afrikaans, news, nuus, sa, sabc, sauk, south, springbok, suid |
![]() |
South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans Posted by: etpumba
Video duration: 136 seconds Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, boer, commercial, mnet, sabc, sauk, south, springbok, springbokke, suid, tv |
![]() |
Suid Afrika Fliek South Africa Movie Afrikaans Trailer Posted by: etpumba
Video duration: 157 seconds Nog een wat ek op VHS perongeluk gekry het. Cheers, ETienne www.nortje.com/et Related: africa, afrika, afrikaans, dipstick, dipstiek, homesick, lag, lekker, lipstick, lipstiek, moerse, sabc, sauk, south, suid, tv |
![]() |
Suid Afrika South Africa Afrikaans MNET Advertensies Posted by: etpumba
Video duration: 273 seconds Sommer nog n klomp stront wat perongeluk op VHS tape belnd het - ek dink die wat so middle 90's - maar nie seker nie....Geniet! Cheers, ET Related: advertensies, africa, afrika, afrikaans, commercial, mnet, sa, sabc, sauk, south, springbok, suid |
![]() |
Springbok Rugby Suid Afrika Zandberg Jansen 1/2 Posted by: etpumba
Video duration: 585 seconds Ook op n ou VHS tape van my gekry...Die kwaliteit raak beter soos die video aangaan - VHS tape is amper 20 jaar oud en moes ook convert word. Lekker dag, Cheers, ET www.nortje.com/ET Related: africa, afrika, afrikaans, jansen, rugby, sabc, sauk, south, sport, springbok, springbokke, springbucks, suid, zandberg |
![]() |
Suid Afrika South Africa Garden Route Posted by: etpumba
Video duration: 267 seconds A couple of pictures of the area where I grew up from 1979 to 1999 when I left S.A. One of the most beautiful areas in the world. Friendly, happy many times drinking people. Cheers, ET www.nortje.com/et Related: africa, afrika, afrikaans, garden, george, johannes, kerkorrel, knysna, mosselbay, route, south, suid |
![]() |
Leon Schuster - Interview Posted by: etpumba
Video duration: 129 seconds Just a quick little clip on THE MAN - LEON SCHUSTER !!!!!! Related: africa, afrika, afrikaans, comedy, leon, moerse, sabc, sauk, schuster, south, suid |
![]() |
Beretta PX4 PX-4 PX4 Storm 9mm Handgun Semi Auto Posted by: etpumba
Video duration: 122 seconds Beretta PX4 PX-4 PX4 Storm 9mm Handgun Semi Auto Related: 9mm, auto, beretta, handgun, px-4, px4, semi, storm |
![]() |
South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans 2 Posted by: etpumba
Video duration: 64 seconds Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, boer, brandewyn, commercial, mnet, sabc, sauk, south, springbok, springbokke, suid, tv, wors |
![]() |
BZN Suid Afrika South Africa GMSA SAUK SABC Posted by: etpumba
Video duration: 101 seconds My fok, kyk waarop kom ek af die naweek. Op ou VHS tapes opgeneem - geen idee wat hulle sing nie, maar dit klink lekker. Ek onthou net "Yeppa Yeppa Yeppa" en "Wee Wee Wee" soos ek my Mongoose fiets skool toe gekry het, so net voor die 7am nuus op GMSA....Geniet, Cheers, ET Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, bzn, commercial, gmsa, sabc, sauk, south, sprinkbok, suid, tv, yeppa |
![]() |
Afrikaans - Suid Afrika -- South Africa TV Spies Plessis Posted by: etpumba
Video duration: 98 seconds Het op een of ander manier op van my ou VHS tapes beland -- en nou met YouTube, hoekom dit dan nie deel nie? Lekker gelag toe ek daarna gekyk het. Ja, die kwaliteit is swak, maar jou moer ook as jy wil kla.....Geniet, Cheers, ET www.nortje.com/et Related: africa, afrika, afrikaans, homesick, humor, lag, lekker, moerse, plessis, sabc, sauk, south, spied, suid, tv |
![]() |
Afrikaans - Suid Afrika - Agter Elke Man - Part 2/3 Posted by: etpumba
Video duration: 181 seconds Nee, ek issie skeef nie. Hoe de moer die op my kidnertyde VHS tapes belnd het weet ek nie, maar ek het lekker gelag. Die eerste twee issie so cool nie, maar op die derde een is Tant Stienie lekker snaaks. Geniet, Cheers, ET Related: africa, afrika, afrikaans, agter, elke, hofmeyer, homesick, lag, lekker, man, sabc, sauk, south, steve, suid, tv |
![]() |
Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa Posted by: etpumba
Video duration: 116 seconds ROBBIE WESSELS !!!! Suid Afrika Afrikaans Skoolhoof Afrikaanse South Africa Related: africa, afrika, afrikaans, afrikaanse, skoolhoof, south, suid |
![]() |
Springbok Rugby Suid Afrika Zandberg Jansen 2/2 Posted by: etpumba
Video duration: 613 seconds Ook op n ou VHS tape van my gekry..Jammer vir die swak kwaliteit, maar die tape is 20-jaar oud en moes ook convert word. Cheers, ETienne www.nortje.com/ET Related: africa, afrika, afrikaans, jansen, rugby, sabc, sauk, south, sport, springbok, springbokke, springbucks, suid, zandberg |
![]() |
etpumba Ebay Mount Movie Posted by: etpumba
Video duration: 88 seconds TL1000R Camera Mount Small Movie Related: camera, mount, tl1000-r, tl1000r |
![]() |
Leon Schuster OU SAUK video op GMSA Posted by: etpumba
Video duration: 53 seconds Ek dink die was een oggend op GMSA. Ek is die grootste Leon Schuster fan in die wereld, so ek al is die video "old school" het ek lekker gelag toe ek op die afgekom het op n klomp ou VHS tapes wat oorgebring is vir my. Cheers, ETienne www.nortje.com/et VIR NOG BIAE LEON SCHUSTER GOETERS Related: africa, afrika, afrikaans, homesick, lag, lekker, leon, schuster, snaaks, south, suid, tv |
![]() |
Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek Posted by: etpumba
Video duration: 619 seconds Afrikaans - Aardyksunde taak oor verkeers probleme in George... Traffic Problems in George, South Africa Related: africa, afrika, afrikaans, boere, braai, cape, cricket, garden, george, outeniqua, route, rugby, south, suid, town, traffic, verkeer |
![]() |
Radio Sonder Grense Suid Afrika South Africa Commercial Adv Posted by: etpumba
Video duration: 44 seconds Radio Sonder Grense Suid Afrika South Africa Commercial Advertensie Afrikaans RSG www.moerse.com Related: advertensie, africa, afrika, afrikaans, commercial, grense, radio, rsg, sonder, south, suid |
![]() |
South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans 3 Posted by: etpumba
Video duration: 59 seconds Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne Related: africa, afrika, afrikaans, bier, commercial, cricket, homesick, lekker, moerse, rugby, south, sprinbok, springbokke, springboks, suid |
![]() |
Suid Afrika Hoerskool Outeniqua Projek 2 Posted by: etpumba
Video duration: 603 seconds Afrikaans - Aardyksunde taak oor verkeers probleme in George... Traffic Problems in George, South Africa Related: africa, afrika, afrikaans, boere, braai, cape, cricket, garden, george, outeniqua, route, rugby, south, suid, town, traffic, verkee |

























